Plot van punte op die cartesiese vlak. -20 to 20
Instruksies
Beweeg die punt A in Blou na die posisie soos gevra aan die linkerkant. Kliek dan 'Check' om te sien of dit korrek was. As dit korrek is sal jy 'n nuwe koördinaat ontvang. Om oor te begin kliek 'Reset'